Rekenmeestersfirma in Moreletapark
Rekenmeestersfirma in Moreletapark, Pretoria Oos, het ‘n vakante pos vir ‘n leerlingrekenmeester. Kanidaat moet vorige ondervinding he in die volgende: Pastel data invoere, BTW berekening, Salarisse, opstel van finansiele state. E-Filing, MS Office. Goeie kommunikasie vaardighede asook eie vervoer ‘n vereiste. CVs kan gestuur word aan Mariaan@leofin.co.za.